Oor Pietman

Pietman deel altyd unieke oplossing vir unieke probleme met vriende and familie. Dit is tyd dat Pietman meer mense het om sy eie unieke wyshede te deel. Kom loer in. Lees ‘n grappie en kyk ‘n video. Jy het niks om te verloor nie.

 

Pietman kan ook voorsien aan jou braai behoeftes.

 

Braai Dienstes

Ram Partytjies

Manne raak honger. Manne raak dors.Pietman kan jou partytjie van drank en vleis voorsien. Self die braaiwerk doen sodat al wat julle moet doen is seker maak dat die bruidegom darem by die troue opdaag

Henne Partytjies

Dames, wil julle uitkamp of soos die manne in ‘n herberg uit die stad se geraas julle partytjie hou? Pietman kan reël vir verblyf, kos, drank en vermaak

Eetgerei Verhurings

O gats, jou hele familie sit op jou stoep. Middag ete is so te se reg, maar jy besef dat jy so 33 borde te min het. Kontak ons gerus vir die verhuring van eet gerei.

– Kontak Ons –

Pietman South Africa